| Modulekode | EBS 802 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Beginsels van eiendomsbestuur, verhuring, bestuur van winkelsentrums, risikobestuur, finansiële bestuur, interne bestuur, bemarking van bestuursfunksies. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 10 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App